Armandt & Louise

Are Getting Married on 07 April, 2023 — Harties

  • 00Days
  • 00Hours
  • 00Minutes
  • 00 Seconds

Bride & Groom

Louise Du Preez
Armandt Burger

Wedding Event

Ons kan nie wag om die dag saam julle te vier nie

Seremonie

07 April, 2023 — 14:30 vir 15:00

Seremonie begin om 15h0o, almal moet reeds gesit wees teen daai tyd. Die strooi meisies loop 14h55 af en die bruid teen 15:00. Skedule moet streng gevolg word.

Onthaal

07 April, 2023 — 17:00

Na die seremonie kan almal op beweeg na die saal toe waar daar “welcoming drinks” sal wees met iets te ete. Die seremonie meester sal julle inlig hoe om verder te beweeg van daar af.


Plek: The Barn @ Redstone
Tyd: 14:30
Datum: 7 April 2023
Dress code: Semi- Formeel (Geen Jeans nie)

Our Story

1ste Ontmoetting

17 November, 2018

Ons mede vriend Conrad het ons aan mekaar voorgestel. Ons het as n groep saam gekuier die aand en natuurlik was ons weer heel laaste by die kuierplek.

Ons 1ste officiële kuier was toe Conrad sy “white trash” party n week later gehad het en wel, 1  foto spreek meer as ‘n 1000 woorde. Dis waar Armandt die mooiste meisie in die Wêreld gesien het en net daar en dan sy hart verloor het. En so het alles begin.

First Date

17 Desember 2018

So ons vriendin Alana het ons genooi @the beach toe vir haar verjaarsdag met die wete dat almal nadityd na Izelle hulle se damhuis toe gaan. Ek en Carla het saam daantoe gery.

Mense wat daar was sal julle stories vertel van kar sleutels (spesifiek net Carla se sleutel) en handoeke wat weg gesteek was maar ek – Armandt het niks van sulke dinge geweet nie. Ek plyt onskuldig.
Nie te min, Armandt het seker gemaak om Louise se handoek te gebruik sodat hy dit vir haar die volgende week kan terug gee. (Alana het baie handoeke saam gevat en Arrie het 1 gehad). Ons reël toe maar die volgende week vir koffie om handoeke terug te gee en dis waar ons eerste date plaasgevind het.

In a Relationship

20 Januarie 2019

Armandt het Louise net een keer uit gevra voor sy ja gese het, of was dit drie keer ? Dis so lank terug dat niemand regtig meer kan onthou nie, maar kom ons stick maar met een keer.

Armandt kon nie glo syt ja gese nie, Louise kon nie wag om ja te se nie. Smoor verlief van dag een af.

Ons 1ste Tuiste

07 April, 2023

Armandt het in Maart begin kyk na huise in Centurion want hyt nog in Fourways gebly en toe hy n plekkie kry toe vra hy vir Louise om by hom in te trek.

Dit het n oomblik of 2 gevat vir haar om ja te sê maar ook net besef ons gaan elke dag na mekaar toe ry en ons is mos al groot en toe 30 Junie saam in getrek.

Uiteindelik VERLOOF

28 April 2022

Armandt het al Desember 2020 ouers gevra maar toe sy “sweet sweet” time gevat om haar te vra om met hom te trou.

Die twee is af Kaap toe, waar Armandt vir sy pa vertel het van die planne vir die week. Die ou man was amper meer opgewonde as wat Louise was na n jaar en half se wag. As dit van hom af gehang het, het Armandt haar sommer daar in die kombuis gevra.

Die volgende dag plant Armandt sy knieg verm in die sand en vra vir Louise om sy forever vrou te word.

Rsvp na die troue

Belangrike kennisgewing:

KINDERS WORD ONGELUKKIG NIE TOE GELAAT NIE

RSVP Form
Food Choice
Any alergies ?
Food Choice
Any alergies ?
Start Over

Ons verkies eerder n geldjie as trou geskenk, as julle iets wil gee, kan julle in die volgende rekening oor betaal, of op die dag gee.

Louise Du Preez, Capitec, 1442026748, Saving account

Reference: Burger + Jou naam

Our Gallery

The Bridesmaids

The Groomsmen

Our Parentals

Location and Guesthouses

Click image to be redirected to their website

Kosmos Manor Guest House

Pecan Manor

Kosmos Manor Guest House

Benlize Lodge

Leopard Lodge

Browns Cabin